Welkom by die amptelike webtuiste van SJB, die grootste kultuurvereniging in die Tuinroete en die tuiste van die Suid-Kaap se jagter-bewaarders.
Suid-Kaap Jagters se missie is om die toekoms van jag te verseker deur die bewaring en volhoubare ekonomiese benutting van ons natuurlike hulpbronne, die daarstel van ‘n kultuur van etiese jag, en die uitbou van die sport en die beeld van die jagter.
Met hierdie doel voor oë bied ons aan ons lede kameraadskap, opwindende aktiwiteite, inligting, opleiding, sosiale interaksie en erkenning van prestasie.
Welcome to the official website of SCHCA, home of hunter-conservationists, and the largest cultural organisation on the Garden Route.
Southern Cape Hunters’ mission is to secure the future of our hunting heritage by supporting the conservation and sustainable utilisation of our natural resources, by fostering a common culture of ethical conduct amongst hunters, and by promoting the image of hunters.
In order to achieve this we offer our members fellowship and exciting activities through information sharing, training, social events and the recognition of performance.
SJB LEDEGELD VIR 2027
Ledegeld - R650
Ledegeld pensioenarisse 65 – 79jr - R480
Ledegeld pensioenarisse 80jr + - R320
Juniors & vrouens wie se gade lid is - R 350
Events, News & Info
SAGA Snippets Feb 2026
[pdf-embedder...
SSK VELDSKIET 14 MAART 2026
SAGA Op Ed MArksman High Court Case
[pdf-embedder...
SAGA Firearms Sector Statement
[pdf-embedder...
SAGA FCAB Update Alert
[pdf-embedder...
JUDGMENT MARKSMAN ARMS
[pdf-embedder...
VELDSKOOL MAART 2026
HANDWAPENSKIET 21 FEBRUARIE 2026
SAGA Snippets Jan 2026
[pdf-embedder...
SAGA Media Release – Police Losses Irony
[pdf-embedder...
Looking for older information and articles not on our new website. Click here to visit our old website.