SUID-KAAP JAGTERS-EN BEWARINGSVERENIGING

SJB ledegeld:
SJB ledegeld vir 2024 - R600. Jnrs & vroue wie se man lid is - R300. Pensioenarisse - R430 Pensioenarisse bo 80jr – R300. Sperdatum 31 Januarie 2024. Sien volledige lys van nuwe tariewe vir 2024 onder DOCUMENTS (klik op “Sign In” bo regs). Navrae : info@suidkaapjagters.co.za

AANDAG TOEGEWYDE JAGTERS: Vanaf 2023 word slegs TWEE aktiwiteite vereis om u toegewyde jagterstatus te behou. (sien 2023 Aktiwiteitskaart onder DOCUMENTS)

Tuisblad

Welkom by die amptelike webtuiste van SJB, die grootste kultuurvereniging in die Tuinroete en die tuiste van die Suid-Kaap se jagter-bewaarders.

Suid-Kaap Jagters se missie is om die toekoms van jag te verseker deur die bewaring en volhoubare ekonomiese benutting van ons natuurlike hulpbronne, die daarstel van'n kultuur van etiese jag, en die uitbou van die sport en die beeld van die jagter.

Met hierdie doel voor oe bied ons aan ons lede kameraadskap, opwindende aktiwiteite, inligting, opleiding, sosiale interaksie en erkenning van prestasie.

Home

Welcome to the official web site of SJB, home of hunter-conservationists, and the largest cultural organisation on the Garden Route.

Southern Cape Hunters' mission is to secure the future of our hunting heritage by supporting the conservation and sustainable utilisation of our natural resources, by fostering a common culture of ethical conduct amongst hunters, and by promoting the image of hunters.

In order to achieve this we offer our members fellowship and exciting activities through information sharing, training, social events and the recognition of performance.


SJB GRONDWET

Read more...

Guide for Hunters in the Western Cape

Hunting is a legal activity in South Africa. Every province has its own "do's and don'ts" when it comes to hunters. This guide specifi cally highlights the most important information regarding legislation and regulations relevant to hunting in the Western Cape. In particular it focuses on people who hunt with fi rearms.

Read more...

Articles Feed

Events

2023 Ghong Skiet 18 Nov 2023:
Wildman George, tesame met Suid-Kaap jagters hou hulle jaarlikse ghong uitdaging.

Read more...
2023 Ghong Skiet 18 Nov 2023, Article Content Sat, 18 Nov 2023
Events

Handwapenskiet:
Handwapenskiet 14 October 2023 te Wouter De Vos Skietbaan.

Read more...
Handwapenskiet, Article Content Sat, 14 Oct 2023
News

Suid-Kaap Jagters- en bewaringsvereniging & Wildman George:
Skenking van 50kg maalvleis en 50kg bene aan Vygieshof Tehuis vir bejaardes te Calitzdorp.

Read more...
Suid-Kaap Jagters- en bewaringsvereniging & Wildman George, Article Content Sun, 08 Oct 2023

Document Feed

2023 Ghongskiet De Rust uitslae deel twee
Open document...
2023 Ghongskiet De Rust uitslae deel twee Tue, 21 Nov 2023
2023 Ghongskiet De Rust uitslae
Open document...
2023 Ghongskiet De Rust uitslae Tue, 21 Nov 2023
28 Oktober 2023 Wouter de Vos .22 Baanskiet uitslae
Open document...
28 Oktober 2023 Wouter de Vos .22 Baanskiet uitslae Mon, 30 Oct 2023

Suid Kaap & Wildman gong skiet dag


Helpende Hand

Helpende Hand Wes-Kaap, Wildman en Suid-Kaap Jagters bied 'n inisiatief aan om kleuters te help wat nie toegang tot 'n gebalanseerde maaltyd het nie.

Kom ons help saam