Senior opleiding vorm ‘n belangrike deel van SJB se aktiwiteite. Die CHASA kursus word 3 keer per jaar aangebied en persone kan aansoek doen vir toegewyde jagterstatus en/of toegewyde sportskutstatus indien hulle die kursus suksesvol voltooi het.
Read more...