Hierdie is n wel opgepaste 30-06 Schultz & Larsen wapen in Denemarke vervaardig. n Wapen eie in sy soort wat nie dikwels op die mark te koop aangebied word nie.
Ek het hom in 1963 by my Pa ge-erf, toe daar net drie die land ingekom het.
Vandaar is die wapen my absolute kleinnood en het ek hom soos goud bewaar en opgepas. Verseker n wapen om graag te besit. Het nog die oorspronklike patroon verpakking met paar rondtes wat my Pa teen drie Rand gekoop het.
Ek is nou op ouderdom dat ek wapens MOET begin minder maak... het darem nog n .243
Graag stel ek die prys op R30,000 maar ons kan gesels.
Groete Michael Geyer (0833262671)




