Firearms etc for sale

Sep 2, 2026 | Market Place

CBC enkel-skoot 12 br (soos nuut)
R3000

Bruno 12br dubbellope (soos nuut)
R8000

357 mag Astra revolver
R6000

MAGNUM tydskrifte:
Ek tree af en alles moet gaan – 1988 – 1998 en 1999 – 2010 (nie 100% volledig met al die maande nie). Tydskrifte in goeie toestand

HERLAAI : Herlaai “dies” 270 ; 7×57 ; 357
12br haelgeweer gooier
Lood & potjie
12br doppies (±1000)
“Wads” – een sak
600 – 270 doppies

MEC Jr 600 Marks 12 br herlaaier

Ons kan onderhandel oor die pryse.

Danie Smith
0762390056 / 0715529973

[print_link]