Wouter de Vos Skietbaan: Reëls


Lede moet daarop let dat die Wouter de Vos Skietbaan nié die eiendom van SJB is nie. Daarom is dit belangrik dat almal wat die skietbaan gebruik die reëls moet respekteer en help om hierdie voorreg ten alle koste te beskerm.

Read more...
Wouter de Vos Skietbaan, Training Fri, 25 Jan 2019