CHASA Kennisgewing


12 OKTOBER 2020

AAN: ALLE LIDVERENIGING BESTURE

Oproepe om bymekaar te kom, aan optogte deel te neem of te betoog op 16 Oktober 2020 te Senekal en anders.

Na aanleiding van die gebeure wat verlede week in Senekal plaasgevind het tydens die 1ste verskyning van twee verdagtes, wat van die moord op die 21-jarige plaasbestuurder, Brendin Horner, beskuldig word, is daar van alle kante ongekende oproep tot verhoogde protesaksie en selfs dreigemente van geweld op plekke regoor Suid-Afrika en spesifiek gefokus op die volgende hofverskyning in Senekal op 16 Oktober 2020.

Lees meer...

Tue, 13 Oct 2020