New Web Platform for listing Biltong hunts


30% afslag vir SJB lede indien voor einde Feb inteken

SJB lede kan op die volgende skakel klik vir n perspektief op hoe hulle hul jagervaring onmeetbaar sal verbeter deur aan te meld by f2h.co.za (n kruising tussen die Geelbladsye en Airbnb).

Klik op hierdie skakel  (Hunter searching for a place to hunt)   vir n oorsig van die proses vandat n jagter voor sy rekenaar gaan sit om te soek na n plek om te jag totdat hy terug by die huis is en die plaas n resensie gegee het.


Nadat u die video hierbo gekyk het, kyk na How to sign up to f2h co za and claim your coupon

Hunters have limitless opportunities, literally at their fingertips. For R300 plus VAT a year, they are able to see what fellow hunters have said about a farm and then book as many places as they can afford to go. Farmers are able to see what fellow farmers have said about the applicant and make up their minds accordingly.

Suid-Kaap Jagters-lede kry 30% afslag wanneer hulle voor einde Februarie 2021 inskryf met behulp van die koeponkode, SJB#3X10

Let daarop dat geen van die YouTube-videos vir ooglopende redes aan die algemene publiek beskikbaar is nie. U kan hulle slegs sien as u die skakel het.

Kontak persoon :

Allan McCabe

082 7999 425

f2h.co.za

Tue, 16 Feb 2021