CZ 550 9.3 x 62 Full Stock / Pakket


Ek het die volgende geweer / pakket te koop:

  • CZ 550 Full Stock 9.3 x 62 - baie goeie toestand, ongeveer 100 skote geskiet. Metaal magasyn vloerplaat.
  • Minox ZX5 2-10 x 50 Plex teleskoop. Ongebruik, Splinternuut in sy boks. Was nog nooit op enige wapen monteer nie
  • Warne 30mm monterings vir CZ
  • Lyman 9.3x62 Rifle 2 Die Set
  • Punte: 100x Norma Oryx 285gr, 50x Swift A-Frame 286gr, 100x PMP Pro-Amm 286gr, 200x RWS TUG 293gr
  • Doppe; Norma Doppe. Splinternuut. Kan nie onthou of daar 50 of 100 is nie, ek dink 100. PMP doppe ongeveer 100. Once fired.
  • Ammunisie: Fabrieksgelaaide Norma Oryx 286gr. 1 Pakkie van 20.

Prys vir pakket: R25,000. Sal graag alles saam wil verkoop indien enigsins moontlik.

Ek stuur graag fotos per Whatsapp. My selnr is 082 381 6454.
Enige vervoer/storingskoste vir die koper se rekening

Wed, 22 Jan 2020