- Winchester 12 GA Haelgeweer - 3 Skoot semi automatiese geweer - Prys R2 000
- Annschutz .22 short/Long/LR - Prys R1 500

Ek het ook die volgende te koop:
- Lyman 30/06 herlaai toestel kompleet met Lyman Pro Series Herlaai skaal 1005 gr & 505 gr, Lee Auto- Prime , Lyman Die Set & Uniflow Kruit menger Combo - Prys R2 000
Alles in puik toestand
Kontak besonderhede : Koos du Preez Hartenbos - Tel 0799701077