Baanoffisierskursus


SJB bied van tyd tot tyd baanoffisierskursusse aan om van sy lede op tel  lei in die pligte van ‘n baanoffisier.  Hierdie kursusse word op SJB se kalender aangedui en lede wat belangstel om die kursus af te lê, moet die kantoor ten minste ‘n maand voor die aanvang van die kursus in kennis stel van hul voorneme om die kursus by te woon.

Die nuwe vuurwapenwet vereis dat slegs persone wat opgelei is as baanoffisier,in beheer mag wees van ‘n skietbaan of wanneer enige ander skietaktiwiteit binne die Vereniging plaasvind.

Kontakpersoon:
Wynand Fourie

Fri, 25 Jan 2019